SA Hunter/Jagter

Oos-Afrika: Toeka se tyd

Ek is gebore en het grootgeword in Kenia in die 1940’s. Ons het destyds in die Eldoret-distrik geboer met beeste en gemengde gesaaides. Vandag dink ek met heimwee terug aan daardie lief-like, vrugbare land en die ongekunstelde lewe wat ons toe gehad het. Daar was altyd ’n oorvloed van lewensmiddele en ons het selfonderhoudend geleef en gewerk. Die lug was suiwer, water was onbesoedeld en volop, die grond was vrugbaar en onbesmet.

Na die beëindiging van die Vryheidsoorlog teen Britse imperialisme, het baie mense geen werk gehad nie en het gevolglik verarm. Brittanje, wat sy mag in Oos-Afrika wou uitbrei, het mense toe genooi om hulle in Kenia te kom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter3 min read
A-tec Optima 40-knaldemper
Knaldempers speel ’n belangrike rol in my jag- en skietlewe. Ek kan bloot geen verdere skote uit enige vuurwapen neem sonder behoorlike gehoorbeskerming, en meestal met ’n knaldemper op my jaggewere en die gewere wat ons vir die tydskrif se artikels
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks