SA Hunter/Jagter

COVID-19 SE PYNE BLY PLA

In die Mei-uitgawe het Johan van Wyk reeds die probleme uitgespel wat die Coronavirus vir die jagbedryf in suidelike Afrika inhou. Ons gee nou meer inligting maar hou in gedagte dat hierdie berig geskryf word op 29 April 2020 (ons finale sperdatum vir die tydskrif om drukker toe te gaan). Teen die tyd dat julle hierdie tydskrif ontvang of dit op winkelrakke beskikbaar is, mag die inligting dalk verouderd wees.

Weens die reisbeperkings (internasionaal en plaaslik) moes baie jagters hul jagte uitstel en baie het dit gekanselleer as gevolg van al die onsekerheid. Ondernemers wat konsentreer op trofeejag is dus onmiddellik erg geraak. In lande soos Zimbabwe waar daar op groot stukke staatsgrond gejag word, het die gebrek aan jag nie net ondernemers en hul werkers se inkomstes geraak nie maar ook die plaaslike bevolking ontneem van broodnodige proteïne. En verder neem wilddiefstal toe, want met minder geld kan die ondernemers nie meer patrollies doen in hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related Books & Audiobooks