SA Hunter/Jagter

PLAAS-LIK

Jy wou net vinnig by Koedoekrip stop, vir ’n paar tarentaalvere om jou pyp skoon te maak, toe jy sien die bolwelf het vasgehaak en die dam het leeg geloop. As jy net geweet het wat ’n bolwelf in Engels is, kon jy Vrou gevra het om dit te gaan Google. Met die vierde industriële revolusie wat op pad is, is daar miskien al ’n meer betroubare toestel gemaak wat nie skrik vir brakwater nie.

Op ’n wildplaas lê daar altyd tarentaalvere by die drinkplekke rond. Jy dink dis omdat die wyfies hulle weerkaatsing in die water sien, die los velle om die nek, plooie om die mond en rimpels onder die oë, en dan sommer onder die naaste mannetjie invlieg dat die vere waai! (Die vroulike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks