SA Hunter/Jagter

SNAARSPRINGERS

’n Vlakvark is eintlik maar ’n lelike ding as jy hom mooi bekyk. Tog het dié dier ’n bekoring van sy eie en is hulle gesog onder die meeste jagters. Vlakvarke is geharde diere en kom byna regoor Suid-Afrika voor. Elke boogjagter weet ook vlakvarke is berugte snaarspringers.

“Snaarspring” is nie ’n bekende term onder geweerjagters nie, omdat ’n koeël uit ’n geweer soveel vinniger beweeg as ’n pyl uit ’n boog. Elke boogjagter met ’n bietjie ervaring weet egter presies wat dié woord beteken.

VINNIGE VARKE

My eerste ervaring met vlakvarke en snaarspring was bykans twee dekades gelede. Ek was besig om te voet te jag op ’n plaas naby Hoedspruit toe ek ’n vlakvark naby my in die grond hoor woel. Die dier was op sy knieë besig om vir iets in die grond te grawe. Ek was ongeveer 14 treë weg en agter ’n bos verskuil. Met ’n pyl aan my langboog se snaar gehaak, het ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter4 min read
Blomkool-rys Saam MetGEURIGE WILDSVLEISGOELASJ
Hongarye is ’n land in sentraal-Europa waar die mense baie lief is vir hul gunstelingspesery, paprika. Ek is self ’n liefhebber van dié pikante geurmiddel, en ek dink dit werk heerlik saam met wildsvleis. ’n Mens kry verskillende soorte paprika, van
SA Hunter/Jagter5 min read
Mec 9000-herlaaipers Vir Haelpatrone
Dit is vreemd dat ’n mens in die Suid-Afrikaanse konteks genader word om ’n haelgeweer-herlaaipers vir ’n tydskrif te toets. Dit lyk asof die klokkie gelui het by die invoerders. Die rede is dat haelpatrone se pryse die hoogte ingeskiet het en invoer

Related Books & Audiobooks