Sunteți pe pagina 1din 2

BER 310/410

REVISION TUTORIAL: PARTNERSHIPS


HERSIENINGS TUTORIAAL: VENNOOTSKAPPE
Mr A, Mr B, and Mr C all believe that there is a potential profit to be made during the
Soccer World Cup (which will end on 11 July 2010) by providing transport to
international tourists. Mr A will provide the use of the van that he owns for purposes of
this transportation. Mr A will also be driving the passengers to their various
destinations. Mr B will provide R2 000 for this business venture and will also design all
the marketing material. Mr C, who is a chartered accountant, will provide his
accounting services to the business enterprise. Mr C will also provide R1 500 to the
business venture. / Mnr A, mnr B en mnr C glo dat daar winste gedurende die
wreldbeker sokker (wat eindig op 11 Julie 2010) te maak is, deur vervoer aan
internasionale toeriste te verskaf. Mnr A sal die gebruik van sy bussie verskaf vir
doeleindes van vervoer en sal ook die toeriste na die verskillende bestemmings vervoer.
Mnr B sal R2 000 kapitaal stort en ook die ontwerp van bemarkingsmateriaal behartig.
Mnr C, n ouditeur, sal sy rekenkundige dienste aan die besigheid beskikbaar stel asook
R1 500 kapitaal stort.
Mr A, Mr B and Mr C agree to split the profits equally. / Mnr A, mnr B en mnr C kom
ooreen dat die winste gelykop verdeel sal word.

1.

Discuss whether a valid partnership agreement has been formed.


(Hint: Refer to the definition and essentialia of a partnership agreement) /
Bespreek of n geldige vennootskapsooreenkoms gevorm is. (Verwys na die
definisie en essentialia van n vennootskap).

For Question 2 4 assume a valid partnership agreement has been concluded. /


Aanvaar vir doeleindes van vraag 2 4 dat n geldige vennootskaps ooreenkoms wel
gesluit is.
2.

Assume that Mr A has secretly sold his van (in his personal capacity) to a
motor vehicle dealership. Discuss whether Mr A has breached the
partnership agreement. Do Mr B and Mr C have any remedies? / Neem aan
dat mnr A (in sy persoonlike hoedanigheid) in die geheim sy bussie verkoop
het . Bespreek of Mnr A die vennootskapsooreenkoms verbreek het. Het mnr
B en mnr C enige remedies tot hul beskikking?

3.

When will this partnership agreement cease to exist? / Wanneer sal hierdie
vennootskapsooreenkoms tot n einde kom?

4.

Assume that on 1 August 2010 a client that Mr A transported has not yet
provided payment for the rendered services. Discuss how Mr A, B and C will
have to enforce their claim against the defaulting client. / Neem aan dat n
klint wat deur mnr A op 1 Augustus 2010 vervoer is, versuim om vir die
dienste te betaal. Bespreek hoe mnr A, B en C die eis teen die klint in
versuim kan afdwing.

5.

Discuss the validity of the following statement: / Bespreek die geldigheid van
die volgende stelling:
The partnership agreement will be seen as a separate legal entity as Mr A, B
and C will not be personally liable for the debts of the partnership. / Die
vennootskap sal as n afsonderlike regspersoon bestaan en mnr A, B en C sal
nie persoonlik vir enige skulde van die vennootskap aanspreeklik wees nie.

S-ar putea să vă placă și