Sunteți pe pagina 1din 12

Jacques Kallis is n goeie krieketspeler.

Hy kan
teen vinniger as 130 km/h boul en sy
kolfgemiddeld is meer as 50. / Jacques Kallis is a
good cricketer. He can bowl at more than 130
km/h and his batting average is more than 50.
S1 : Jacques Kallis is a good cricketer. / Jacques Kallis is n
goeie krieketspeler.

S2: Jacques Kallis can bowl at more than 130 km/h. /


Jacques Kallis kan teen vinniger as 130 km/h boul.

S3: Jacques Kallis's batting average is more than 50. /


Jacques Kallis se kolfgemiddeld is bo 50.

S4 (implicit/implisiet): Bowling at more than 130 km/h is


sufficient to make you a good cricketer. / As jy vinniger as
130 km/h kan boul is jy 'n goeie krieketspeler.

S5 (implicit/implisiet): A batting average over 50 is sufficient


to make you a good cricketer. / As jou kolfgemiddled bo 50
is, is jy 'n goeie krieketspeler.
P1 = S2

P2 = S4

C = S1

P1 = S3

P2 = S5

C = S1
2 4 3 5

1
Jacques Kallis is n goeie veelsydige speler. Hy
kan teen vinniger as 130 km/h boul en sy
kolfgemiddeld is meer as 50. / Jacques Kallis is a
good all-rounder. He can bowl at more than 130
km/h and his batting average is more than 50.
S1: Jacques Kallis is n goeie veelsydige speler. / Jacques Kallis is a good all-
rounder.

S2: Jacques Kallis kan teen vinniger as 130 km/h boul. / Jacques Kallis can
bowl at more than 130 km/h.

S3: Jacques Kallis se kolfgemiddeld is meer as 50. / Jacques Kallis's batting


average is more than 50.

S4 (implisiet/implicit): Indien jy vinniger as 130 km/h kan boul en 'n kolfgemiddeld


bo 50 het is jy 'n goeie veelsydige speler. / If you can bowl faster than 130 km/h
and have a batting average over 50, you are a good all-rounder.
P1 = S2

P2 = S3

P3 = S4

C = S1
2 3 4

1
Die Suid-Afrikaanse Rand is n geldeenheid. Dus het
die SAR waarde, aangesien alle geldeenhede
waarde het. Dit impliseer dat, indien jy rande verniet
kan kry, jy dit behoort te vat. / The South African
Rand is a currency. Hence the SAR has value, as all
currencies have value. This implies that, if you can
get some SAR for free, you should take it.
S1: Die Suid-Afrikaanse Rand is 'n geldeenheid. / The South African Rand
is a currency.

S2: Die SAR het waarde. / The SAR has value.

S3: Alle geldeenhede het waarde. / All currencies have value.

S4: Indien jy rande verniet kan kry, behoort jy dit te vat. / If you can get
some SAR for free, you should take it.

S5 (implisiet / implicit): Indien jy iets van waarde verniet kan kry, behoort jy
dit te vat. / If you can get something of value for free, you should take it.
P1 = S1

P2 = S3

C = S2

P1 = S2

P2 = S5

C = S4
1 3

2 5

S-ar putea să vă placă și