Sunteți pe pagina 1din 5

This article was downloaded by: [Northeastern University]

On: 02 January 2015, At: 07:17


Publisher: Routledge
Informa Ltd Registered in England and Wales Registered Number: 1072954
Registered office: Mortimer House, 37-41 Mortimer Street, London W1T 3JH, UK

Southern African Linguistics and


Applied Language Studies
Publication details, including instructions for authors and
subscription information:
http://www.tandfonline.com/loi/rall20

Introducing Translation Studies.


Theories and Applications.
Jeremy Munday
Ilse Feinauer
Published online: 12 Nov 2009.

To cite this article: Ilse Feinauer (2003) Introducing Translation Studies. Theories and
Applications. Jeremy Munday, Southern African Linguistics and Applied Language Studies,
21:1-2, 83-85, DOI: 10.2989/16073610309486332

To link to this article: http://dx.doi.org/10.2989/16073610309486332

PLEASE SCROLL DOWN FOR ARTICLE

Taylor & Francis makes every effort to ensure the accuracy of all the information
(the “Content”) contained in the publications on our platform. However, Taylor
& Francis, our agents, and our licensors make no representations or warranties
whatsoever as to the accuracy, completeness, or suitability for any purpose
of the Content. Any opinions and views expressed in this publication are the
opinions and views of the authors, and are not the views of or endorsed by
Taylor & Francis. The accuracy of the Content should not be relied upon and
should be independently verified with primary sources of information. Taylor and
Francis shall not be liable for any losses, actions, claims, proceedings, demands,
costs, expenses, damages, and other liabilities whatsoever or howsoever caused
arising directly or indirectly in connection with, in relation to or arising out of the
use of the Content.

This article may be used for research, teaching, and private study purposes.
Any substantial or systematic reproduction, redistribution, reselling, loan, sub-
licensing, systematic supply, or distribution in any form to anyone is expressly
forbidden. Terms & Conditions of access and use can be found at http://
www.tandfonline.com/page/terms-and-conditions
Downloaded by [Northeastern University] at 07:17 02 January 2015
Southern African Linguistics and Applied Language Studies 2003, 21(1&2): 83–85 Copyright © 2003 NISC Pty Ltd
Printed in South Africa — All rights reserved SOUTHERNA FRICANL INGUISTICS
ANDA PPLIEDL ANGUAGES TUDIES
ISSN 1607–3614

BookReview

Introducin
gTr
a nsla
tionStu
dies.TheoriesandApplications
Jeremy Munday
Routledge, London and New York (2001)
ISBN 0–415–22927–8 (£14,99)
xv + 240 pages

2001 was ’n besonder vrugbare jaar vir die hoofstuk een voorkom, en nie soos ’n mens
Downloaded by [Northeastern University] at 07:17 02 January 2015

voorskryfmark vir vertaalstudente met die ver- sou verwag in die inleiding of dan heel aan die
skyning van bogenoemde werk, sowel as begin van hoofstuk een nie.
Teaching and Researching Translation van Hoofstukke drie tot ses handel oor vertaal-
Basil Hatim. Laasgenoemde skryf in die benaderings wat meer te make het met die ver-
reklameteks van die uitgewer oor Munday se taalproses en dus op sowel tegniese as literêre
werk: “This is a book which raises strong vertaling toegepas kan word. In hoofstuk drie
awareness of current issues in the field and will word die konsepte betekenis, ekwivalensie, en
be of interest to translation trainers and ekwivalente effek hanteer met die volgende
trainees alike.” In die inleiding sê Munday sy name wat klink: Nida, Newmark en Koller.
werk is “a practical, user-friendly textbook that Hoofstuk vier wil ’n taksonomiese indeling gee
gives a balanced and comprehensive insight van die taalkundige verskuiwings wat in vertal-
into translation studies”. In hierdie resensie wil ing voorkom met Vinay en Darbelnet se
ek kyk of Hatim bloot kollegiaal was en Munday klassieke taksonomie, maar Catford en Van
sy eie bydrae oorskat het. Leuven-Zwart klink ook. Hoofstukke drie en vier
Hierdie handboek bestaan uit elf hoofs- verteenwoordig dus die linguistiese benadering
tukke, ’n kort bylae met internetadresse, aan- tot vertaling. Die funksionalistiese benadering
tekeninge by elke hoofstuk, ’n omvattende bib- kom in hoofstuk vyf aan bod met Reiss en
liografie, sowel as ’n indeks wat natuurlik Vermeer se skopus-teorie en Nord wie se
essensieel vir enige handboek is. Die interne- benadering hier interessant genoeg as tekslin-
tadreslys is ietwat teleurstellend, want daar kon guisties beskryf word. Hoofstuk ses vind hegte
talle ander webruimtes bygevoeg word, maar aansluiting by die vyfde hoofstuk. Hier word
minstens word die adresse van die vernaamste register- en diskoersanalise van onderskeidelik
vertaaltydskrifte verskaf. Die plasing van die House en Baker, sowel as Hatim en Mason se
hoofstukaantekeninge heel aan die einde van vertaling as kommunikasie binne sosio-kul-
die boek is ook geriefliker as aan die einde van turele konteks beskryf. Die benaming tekslin-
elke hoofstuk, want die gebruiker hoef nie guisties wat hier meer gepas sou wees, klink
telkens die einde van die hoofstuk te soek nie. nie. Hier word ook glad nie na een van die
Die heel gebruikervriendelikste posisie vir aan- belangrikste figure binne hierdie benadering,
tekeninge is vanselfsprekend aan die einde van Albrecht Neubert, verwys nie. ’n Sydelingse
elke bladsy. verwysing na Albert Neuber (sic) word wel in
Die hoofstukindeling lyk soos volg: die hoofstuk drie (p. 46) aangetref.
eerste twee hoofstukke hanteer ’n oorsig oor Hoofstukke sewe tot elf fokus sterker op die
hoe vertaalteorie tot stand gekom het, met vertaalproduk en die klem is hier meer op
hoofstuk een wat die meer resente kwessies literêre vertaling. Hoofstuk sewe konsentreer
hanteer en hoofstuk twee wat die geskiedenis op die Sisteemteorieë en die veld van beskry-
van vertaalteorie voor die twintigste eeu wende vertaalteorie (Descriptive Translation
beskryf. Wat vreemd opval, is dat die doel van Studies — DTS). Die werk van Even-Zohar,
hierdie handboek en ’n uiteensetting van die Toury en die Manipulasie Skool (o.a. Van Gorp
onderskeie hoofstukke eers aan die einde van en Lambert) word hanteer. Hierdie hoofstuk
84 Book Review — Introducing Translation Studies. Theories and Applications

moes eerder Descriptive Translation Studies verskaf, is nie verhelderend genoeg nie en die
heet, want dit is die een gebied waarbinne hulp van die dosent sal hier onontbeerlik wees.
geweldig baie navorsing gedoen word. Dit het Munday sou die aantal hoofstukke kon vermin-
wel uit die Sisteemteorie ontwikkel, maar Toury der deur byvoorbeeld hoofstukke sewe en nege
en DTS slaan deesdae die kitaar. In hoofstuk saam te voeg, sowel as hoofstukke agt en elf.
agt kom die wisselwerking tussen vertaling en Venuti sou goed inskakel by DTS en die manip-
kultuurstudies aan bod met Lefevere se ulasieteorie (hoofstukke sewe en nege) en die
bydraes. Die wisselwerking tussen vertaling, en rol van kultuur, gender en postkolonialisme by
gender en postkolonialisme word hier vertaling is juis waarom dit gaan wanneer daar
bespreek. Volgens my moes Lefevere eerder sprake is van die interdissiplinariteit van vertal-
onder hoofstuk sewe klink as een van dié lede ing (hoofstukke agt en elf).
van die Manipulasie Skool. In hoofstuk nege Wat hierdie werk wel waardevol vir sy
met die titel Translating the foreign: the (in)visi- teikengebruikers maak, is dat elke teoretiese
blity of the translator word hoofsaaklik Venuti se benadering op ’n gevallestudie uit die vertaal-
Downloaded by [Northeastern University] at 07:17 02 January 2015

werk bespreek. Terloops, hy is die enigste ver- praktyk toegepas word. Die tekste wissel oor
taalteoretikus aan wie feitlik ’n hoofstuk in alle genres, vanaf toeristebrosjures, tegniese
geheel afgestaan word. Die rol van literêre ver- tekste, en parlementêre toesprake tot by Harry
talers en uitgewers word ook hier ondersoek. Potter en die Bybel. Hierdie tekste kom ook in
Met die insluiting van hierdie hoofstuk blyk dit ’n wye reeks tale voor: Engels, Frans, Duits,
dat daar tog effens meer fokus is op literêre Spaans, Italiaans, Portugees en Punjabi, en
vertaling as op byvoorbeeld tegniese vertaling. vertalings word in Engels verskaf.
In hoofstuk tien word ’n aantal filosofiese Elke hoofstuk neem ook dieselfde uitleg
vertaalteorieë aangebied, naamlik dié van aan wat soos volg daar uitsien: eerstens ’n
Steiner, Pound, Benjamin, asook Derrida en sy tabel met die hoofkonsepte wat in die hoofstuk
dekonstruksie. Wat vreemd opval, is dat die aan bod kom, onmiddellik gevolg deur ’n liter-
werk van die Britse vertaalteoretikus atuurlys met die bronne wat hier gaan klink.
Chesterman nie hier ook genoem word nie. In Daarna word die teoretiese benadering bek-
sy werk Memes of Translation (1997) skryf endgestel en beskryf. Die mildelike gebruik van
Chesterman op p. 2: “…I set out to develop a kolparagrawe en nommerparagrawe sal die
particular theoretical view of translation, one lees en internalisering van hierdie inligting vir
that has been greatly influenced by the philos- die deursnee-student beslis bespoedig. Die
ophy of Karl Popper. I propose, in effect, a gevallestudie en die bespreking daarvan volg
Popperian theory of translation”. dan. In hoofstuk vyf, Functional Theories of
Hoofstuk elf kyk na ’n interdissiplinêre Translation, is die gevallestudie se bronteks ’n
benadering tot vertaalwetenskap met Snell- Britse kookboek vir kinders van 10 en ouer.
Hornby se geïntegreede benadering. Hierdie teks moes in ’n reeks Europese tale
Ondersoeke wat sowel linguistiese as kulturele vertaal word, maar om op koste te besnoei,
analises bevat, word ook hier ingesluit. moes die illustrasies van die bronteks behou
Laastens word hier gekyk na die rol van die word. Munday gebruik hier ’n uitstekende voor-
moderne tegnologie in die toekoms van die ver- beeld van instrumentele vertaling waar die
taalwetenskap. Laasgenoemde gedeelte is doeltekste onafhanklik binne die doelkultuur
uiters kripties en fokus slegs op die internet. moet kan optree met die funksie om die
Programmatuur ter ondersteuning van die ver- doeltaalgebruikers te leer om te kook.
taalproses, oftewel die hele veld van machine Elke hoofstuk word met ’n opsomming, aan-
aided translation wat ’n mens hier sou verwag, bevelings vir verdere leeswerk en ’n reeks
ontbreek. navorsingsvrae afgesluit. Laasgenoemde sal in
Die indeling vanaf hoostukke sewe tot elf die besonder die dosent ter wille wees, want
kom ietwat kunsmatig gefragmenteer voor so sewe tot agt navorsingsvrae word gestel aan
asof die skrywer nie geweet het hoe om die die hand waarvan die studente bewys moet
inligting behoorlik te orden nie. Die student sal lewer of dit wat pas bestudeer is, wel onder die
hulp benodig om die nodige verbande tussen knie gekry is. Die vrae is deurgaans so
die onderskeie afdelings te kan lê. Die leiding saamgestel dat dit vir sowel beginner- as meer
wat Munday in die inleiding van elke hoofstuk gevorderde studente gebruik kan word.
Southern African Linguistics and Applied Language Studies 2003, 21: 83–85 85

Die boek se waarde sou heelwat hoër, veral Studies as an Interdiscipline.


vir die dosente en nagraadse studente, kon Alles in ag genome bly Munday se
wees indien daar ’n hoofstuk oor navors- Introduction to Translation Studies steeds ’n
ingsmetodolgie ingesluit was. Verder sou die gebruikervriendelike, praktiese handboek wat
teikenleser minstens een hoofstuk oor Corpus dosente met vrug aan alle studente van die ver-
Translation Studies (CTS) in ’n handboek wat in taalteorie kan voorskryf. Dit lyk dus asof Hatim
2001 verskyn, verwag. Hier word daar net ter- se opmerking in die reklameteks en Munday se
loops melding van CTS gemaak in ’n siening oor sy eie werk nie heeltemal net
gevallestudie by hoofstuk 11, Translation vleitaal en grootdoenerigheid was nie.

ILSE FEINAUER
Department Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch, Privaatsak X1, Matieland 7602, South Africa
Downloaded by [Northeastern University] at 07:17 02 January 2015

e-mail: aef@sun.ac.za

S-ar putea să vă placă și