SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte
SA Hunter/Jagter4 min read
Blomkool-rys Saam MetGEURIGE WILDSVLEISGOELASJ
Hongarye is ’n land in sentraal-Europa waar die mense baie lief is vir hul gunstelingspesery, paprika. Ek is self ’n liefhebber van dié pikante geurmiddel, en ek dink dit werk heerlik saam met wildsvleis. ’n Mens kry verskillende soorte paprika, van
SA Hunter/Jagter9 min read
Snelvuur
Kaartjieverkope sluit 3 Mei 2024!!! As jy nog nie jou kaartjies gekoop het vir die biltong-jag waarvan drome gemaak word nie, is dit nou die tyd! Die jag vind plaas van 22 tot 26 Mei 2024 op 34 000 hektaar in die rooiduine van die Kalahari se hart,
SA Hunter/Jagter2 min read
Moenie Die Volk Twak Voer Nie!
Al sowat 20 jaar lank volg ek die skrywes van ’n paar “joernaliste” wat oor omgewingsake, die wildbedryf en ook die jagbedryf en “trofeejag” in koerante en ook op sosiale media skryf. Ek gebruik die term “joernalis” spesifiek in aanhalingstekens… Daa
SA Hunter/Jagter5 min read
Mec 9000-herlaaipers Vir Haelpatrone
Dit is vreemd dat ’n mens in die Suid-Afrikaanse konteks genader word om ’n haelgeweer-herlaaipers vir ’n tydskrif te toets. Dit lyk asof die klokkie gelui het by die invoerders. Die rede is dat haelpatrone se pryse die hoogte ingeskiet het en invoer
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE REDAKTEUR Francois van Emmenesfrancois@sahunter.org SUBREDAKTEURSMarisa Beeton (Taalversorging, webblad en sosiale me
SA Hunter/Jagter5 min read
BUYING A USED DOUBLE RIFLE PART I Buyer, beware...
For most, the Nitro-Express double rifle is synonymous with the snow-capped peak of Mount Kilimanjaro and elephant bulls with large tusks. It is (and will probably remain) the most romantic of all firearms and will forever be linked with the finest t
SA Hunter/Jagter5 min read
Bospos
Briewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Stuur jou brief aan marisa@sahunter.org en staan ’n kans
SA Hunter/Jagter4 min read
’n Hinterland Vol Hart
Mense jag vir allerhande redes. Vir vleis, natuurlik, of vir trofeë, of vir ’n spirituele konneksie met die natuur, of vir die reuk van kruit. Of vir wat ook al. Vir my was daar egter nog altyd ’n bykomende aantrekking: dié van reis. Want die jagpad
SA Hunter/Jagter8 min read
Ses Bokke Met Drie Soorte Jagwapens
In die VSA word aan geweerjagters, voorlaaierjagters en boogjagters elkeen ’n eie gedeelte van die jagseisoen toegeken. Baie jagters jag dus met al drie jagwapens om sodoende hulle jagseisoen tot die maksimum te verleng. In Suid-Afrika is dit natuurl
SA Hunter/Jagter7 min read
Die Reënbul
Dit is halfpad tussen Kersfees en Nuwejaar en almal wat ek ken is by die see. Ek doop ’n stuk karringmelkbeskuit in ’n beker bitter koffie en loer by die venster uit; dit is nog pikdonker buite. Die vakansiegangers in Hartenbos en Margate lê nog knus
SA Hunter/Jagter6 min read
An Idyllic African Experience In Swartwater
Hunting always starts with fervour. There’s the sighting-in of rifles, fine-tuning of optics, breaking in of new equipment and an atmosphere filled with excitement and tinged with anxiety. You can’t wait to get out into unfamiliar territory, locate t
SA Hunter/Jagter7 min read
War Pigeons
My radar picked up the first squadron of rockies coming in over the hills from the north. A loosely-spaced bundle of specs rapidly approaching the field of ripening sunflowers. I felt a rise of excitement as I waited for the first birds to drop into
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Jaun Potgieter, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Jaun! Om jou prys te eis, stuur ’
SA Hunter/Jagter4 min read
Weighing For The Handloader
Unless you are reloading a low-intensity round with a Lee loader with known powder, you are going to need a weighing instrument of some sort. Even if you believe that volumetric dispensing of powder, i.e. thrown, is the way to go – and there are many
SA Hunter/Jagter5 min read
Franchi Feeling Sporting-haelgeweer
Franchi-haelgewere, anders as name wat al dekades lank aan ons bekend is soos Beretta en Browning, om maar net twee te noem, verdien ons aandag. Die maatskappy bestaan sedert 1868 en behoort sedert 1993 aan die magtige Beretta-groep van maatskappye.
SA Hunter/Jagter6 min read
Kruiwa En Die Seemeeu
Ons langpadkos van bil-tong, frikkadelle, driehoekbroodjies en gekookte eiers is al lankal skoonskip en my maag wil weet wat aangaan. Ek en my veldverkenner-jagter-papegaai Kruiwa het die pad Weskus toe gevat vir ’n welverdiende seevakansie, ’n lekke
SA Hunter/Jagter9 min read
’n Tyd Op Te Kom En ’n Tyd Om Te Gaan
Crooks Corner was nog altyd gehul in misterie en die ryk geskiedenis van die area, of dit nou gekoppel is aan smouse, prospekteerders, wildstropers soos Stephanus “Bvekenya” Barnard of ivoorjagters, en het my nog altyd met ’n gevoel van opwin-ding en
SA Hunter/Jagter2 min read
African Small Game Cartridges
Pierre van der Walt skryf al dekades lank vir vele jagtydskrifte en is ’n spesialisbydraer vir SA JAGTER/HUNTER. Grootkaliberliefhebbers sal vir ewig dankbaar wees vir sy monumentale werk African Dangerous Game Cartridges (2011), wat opgevolg is deur
SA Hunter/Jagter3 min read
A-tec Optima 40-knaldemper
Knaldempers speel ’n belangrike rol in my jag- en skietlewe. Ek kan bloot geen verdere skote uit enige vuurwapen neem sonder behoorlike gehoorbeskerming, en meestal met ’n knaldemper op my jaggewere en die gewere wat ons vir die tydskrif se artikels
SA Hunter/Jagter7 min read
Pasevoël
Ek het die meeste van my kinderjare op die plaas Elandsfontein deurge-bring. Elandsfontein lê so halfpad tussen Middelburg en Belfast en word sedert die sewentigerjare of so deur die N4-snelweg verdeel. Die Arnot-kragstasiepad vorm die oostelike gren
SA Hunter/Jagter11 min read
MAUSER KURZ RIFLES Oberndorf’s Rare Small Beauties
Waffenfabrik Mauser introduced their Kurz (short) bolt-action hunting rifle around 1900, using a special version of the famous M98 action which had a shorter overall length and smaller receiver ring. Intended as a compact and lightweight hunting rifl
SA Hunter/Jagter6 min read
Coincidences
The scene was the N1 highway in South Africa, the almost 2 000-km long road that links the Mother City of Cape Town with the Beit Bridge border post near Musina, giving access to Zimbabwe (or South Africa, depending on your direction of travel). I wa
SA Hunter/Jagter4 min read
Die Wind In Windgat
Plop, klap die tweetweetjie. Die dassie tuimel van die klip af, skop twee keer en raak stil. “Whaaaaaaaaaaaaaaaaaat!!! Wooooooooooow bru!!!!!! You rock!!!! Knock em deeeeeeeead!!! You’re my maaaaaan!!!!” En dan whoooopwhoooop high-fives en skouer-hug
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE HARTSEER BEES Jag ’n rooihartbees
Dit is my ou vriend Jean Marais wat hulle eerste gewaar – ’n troppie rooihartbeeste daar waar die rante van die Mooikloof ’n 90°-hoek vorm. Die hartbeeste is ’n goeie kilometer weg van ons af en ons bekyk hulle deur ons verkykers. Ons retireer tot ag
SA Hunter/Jagter2 min read
Voorbladfoto-kompetisie
SA JAGTER/HUNTER is altyd op soek na goeie foto’s vir ons voorblad. Skryf gerus in vir ons splinternuwe kompetisie waar jou foto op die voorblad kan pryk – ’n lekker prys is op die spel! Voorbladonderwerpe hoef nie noodwendig spesies te wees wat norm
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Jakkals
“W at, waar, wie?” Ek wat Krisjan is skrik my boegboggel-lam vir die klop aan die deur. My koppie koffie skiet uit my hand teen die tafel vas en weer terug na my kant toe. Die koffie sweefswerf weg van die koppie af en hierdie “swerm” moerkoffie kom
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Jagter, Die Jagterskode En Die Webwerf – Deel 2
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi ParkADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South AfricaTELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Intern
…Or Discover Something New